Waar begin ‘n man wat die wildbedryf wil betree? Toe ek myself die vraag afvra, het ek al 15 jaar ondervinding in die jagbedryf gehad. Ek het nog altyd ‘n sagte plek vir swartwitpense gehad en was bevoorreg dat my ondervinding met wild asook horinglengte-dinamika my ‘n baie goeie fondasie gegee het om op te bou.

Rapella Artikel - Bloodline Africa