Duur “skoolgeld”, ’n onwrikbare geloof in die moontlikhede wat die wildbedryf bied, die aangryp van geleenthede wat sy pad gekruis het, harde werk, die bemagtiging van ander, en ’n ondersteunende vrou aan sy sy, het als daartoe bygedra dat Pieter Lamprecht onlangs as Wildbedryf SA (WRSA) se Wildboer van die Jaar vir 2014 gekroon is.

Wild en Jag - Bloodline Africa