Drie van die groot leg-endes in die Wes-Zambiese bedryf is oorspronklik deur Sable Ranch ingevoer, nl. Madala, Big Boy en Woempa. Madala, vader van Charlie 50½” en Tsunami 48″, het geen bekendstelling nodig nie. Big Boy, vader van Penwood 49¾”, is ook een van die gesogte lyne wat ernstige telers probeer bekom.

Woempa Genetika Gesog - Bloodline Africa